DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2020

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2 Maart–5 April 2020.

”Gaan dus en maak dissipels”

Die jaarteks vir 2020 sal ons help om beter daarin te word om dissipels te maak.

Jy kan “’n bron van groot vertroosting” wees

Kyk na drie eienskappe wat jou kan help om ander te ondersteun en om ’n bron van groot vertroosting vir hulle te wees.

Jy is waardevol vir Jehovah jou God!

As ons mismoedig voel as gevolg van siekte, finansiële probleme of die ouderdom, moet ons altyd onthou dat niks ons van die liefde van ons hemelse Vader kan skei nie.

”Die gees getuig met ons gees”

Hoe weet ’n persoon of hy of sy deur heilige gees gesalf is? Wat gebeur wanneer iemand hierdie uitnodiging ontvang?

Ons sal saam met julle gaan

Hoe moet ons dié beskou wat op die aand van die Gedenkmaal van die brood eet en van die wyn drink? Moet ons bekommerd wees as die hoeveelheid mense wat die embleme gebruik, meer word?