DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2025

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3 Maart–6 April 2025.

STUDIEARTIKEL 1

Eer Jehovah

Word gestudeer gedurende die week van 3-⁠9 Maart 2025.

STUDIEARTIKEL 2

Mans, behandel jou vrou met respek

Word gestudeer gedurende die week van 10-16 Maart 2025.

STUDIEARTIKEL 3

Maak besluite wat Jehovah gelukkig maak

Word gestudeer gedurende die week van 17-23 Maart 2025.

STUDIEARTIKEL 4

Wat leer die losprys ons?

Word gestudeer gedurende die week van 24-30 Maart 2025.

STUDIEARTIKEL 5

Hoe ons baat vind by Jehovah se liefde

Word gestudeer gedurende die week van 31 Maart–6 April 2025.

Teken prentjies om jou te help onthou

Jy kan meer onthou van wat jy studeer deur prentjies te teken.