DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2-29 September 2019

Berei nou voor vir vervolging

Wat kan ons doen om ons moed op te bou wanneer ons teëgestaan word?

Hou aan om Jehovah te aanbid selfs wanneer ons werk verbied is

Wat moet ons doen as die regering ’n verbod plaas op ons aanbidding van Jehovah?

“Gaan . . . maak dissipels”

Waarom is die dissipelmaakwerk so belangrik, en watter praktiese voorstelle sal ons help om ons werk te doen?

Bereik die harte van niegodsdienstige mense

Hoe kan ons niegodsdienstige mense help om lief te word vir God en dissipels van Christus te word?

LEWENSVERHAAL

Jehovah het my meer geseën as wat ek ooit verwag het

Manfred Tonak se ondervinding as ’n sendeling in Afrika het hom gehelp om geduld, tevredenheid en baie ander goeie eienskappe aan te kweek.

Het Jesus werklik vir my gesterf?

Het jy al gestry teen gevoelens van waardeloosheid? Hoe kan jy sulke gevoelens oorkom?