DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Junie 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 Augustus tot 2 September 2018.

“My koninkryk is geen deel van hierdie wêreld nie”

Hoe moet Jesus se standpunt oor probleme in sy dag ons beskouing van politieke en sosiale sake beïnvloed?

Mag ons almal een wees net soos Jehovah en Jesus een is

Wat kan jy doen om die eenheid onder God se volk te bevorder?

Hy kon God se goedkeuring gehad het

Die voorbeeld van Rehabeam, die koning van Juda, help ons om te verstaan wat God van elkeen van ons wil hê.

Laat God se wette en beginsels jou gewete oplei

God het ons ’n sedelike kompas gegee, maar ons moet seker maak dat dit reg werk.

‘Laat julle lig skyn’ sodat Jehovah verheerlik kan word

’n Mens moet meer doen as om net die goeie nuus te verkondig.

LEWENSVERHAAL

Jehovah het my altyd vertroos

Edward Bazely het familieprobleme, godsdiensteenstand, persoonlike teleurstellings en depressie deurgemaak.

Hoekom ons ander moet groet

Selfs ’n eenvoudige “hallo” kan ’n positiewe uitwerking hê.

Onthou jy?

Kan jy hierdie vrae oor onlangse nommers van Die Wagtoring beantwoord?