DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 30 April tot 3 Junie 2018.

Doop — ’n Vereiste vir Christene

Wat leer die Bybel oor doop? Watter dinge moet ’n persoon doen voordat hy gedoop word? Hoekom moet ons doop in gedagte hou wanneer ons ons kinders of Bybelstudente leer?

Help jy jou kind om tot doop te vorder?

Waarvan wil Christenouers seker wees voordat hulle kinders gedoop word?

VRAE VAN LESERS

Vrae van lesers

Hoekom word die apostel Paulus gewoonlik met ’n kaalkop of min hare deur Jehovah se Getuies uitgebeeld?

Die lieflike weg van gasvryheid — Iets wat dringend nodig is!

Hoekom moedig die Bybel ons aan om gasvry teenoor ons broers en susters te wees? Watter geleenthede het ons om gasvry te wees? Wat kan dit soms moeilik maak om gasvry te wees, en hoe kan ons hierdie struikelblokke oorkom?

LEWENSVERHAAL

Jehovah het my nooit in die steek gelaat nie!

Erika Nöhrer Bright het as ’n gewone pionier, ’n spesiale pionier en ’n sendeling gedien. Sy vertel hoe God haar deur jare van getroue diens ondersteun, versterk en gehelp het.

Dissipline — ’n Bewys van God se liefde

Wat kan ons leer by diegene wat in die verlede deur God gedissiplineer is? En hoe kan ons Jehovah navolg wanneer ons ander moet dissiplineer?

“Luister na dissipline en word wys”

Hoe leer God ons om selfdissipline te hê? En hoe kan enige dissipline wat ons dalk in die Christengemeente kry, ons help?