DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Mei 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1 Julie tot 4 Augustus 2019.

Liefde en geregtigheid in die Christengemeente

Wat is die wet van die Christus en hoe bevorder dit geregtigheid?

Liefde en geregtigheid ondanks goddeloosheid

Hoe kan ouers hulle kinders teen molestering beskerm, en wat kan ouer manne doen om die gemeente te beskerm?

Vertroosting vir dié wat mishandel is

Hoe kan God se Woord, die ouer manne, en volwasse Christensusters slagoffers van molestering vertroos?

Moenie deur “die wysheid van hierdie wêreld” mislei word nie

Hoekom is Jehovah die enigste betroubare Bron van leiding? Hoe help die Bybel ons om ’n gebalanseerde beskouing van onsself te hê?

Verbeter jou studiegewoontes!

Hoe kan ons prioriteite stel en ten volle baat vind by persoonlike Bybelstudie?