DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Mei 2020

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 Julie–2 Augustus 2020.

“Die koning van die noorde” in die tyd van die einde

Studieartikel 19: 6-12 Julie 2020. Ons sien bewyse dat Daniël se profesie oor “die koning van die noorde” en “die koning van die suide” nog steeds vervul word. Hoe kan ons hiervan seker wees? En hoekom moet ons die details van hierdie profesie verstaan?

Konings wat met mekaar kompeteer in die tyd van die einde

Die profesieë oor “die koning van die noorde” en “die koning van die suide” word op dieselfde tyd as ander profesieë vervul. Hoe bewys al hierdie profesieë dat hierdie wêreldstelsel binnekort sal eindig?

Wie is vandag “die koning van die noorde”?

Studieartikel 20: 13-19 Julie 2020. Wie is vandag “die koning van die noorde”, en hoe sal hy vernietig word? Die antwoorde kan ons geloof versterk en ons help om gereed te wees vir wat binnekort, gedurende die groot verdrukking, sal gebeur.

Waardeer jy die goeie dinge wat God vir jou gegee het?

Studieartikel 21: 20-26 Julie 2020. Hierdie artikel sal ons help om meer waardering te hê vir Jehovah en vir drie van die geskenke wat hy vir ons gegee het. Dit sal ons ook help om met mense te redeneer wat twyfel dat God bestaan.

Wys dat jy waardering het vir geskenke wat jy nie kan sien nie

Studieartikel 22: 27 Julie–2 Augustus 2020. In die vorige artikel het ons na ’n paar geskenke gekyk wat God ons gegee het wat ons kan sien. Hierdie artikel gaan fokus op geskenke wat ons nie kan sien nie en hoe ons kan wys dat ons dit waardeer. Dit sal ons ook help om meer waardering vir Jehovah te hê, die Een wat hierdie kosbare dinge vir ons gee.