Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

STUDIEPROJEK

Hoe om onregverdigheid te verduur

Hoe om onregverdigheid te verduur

Lees Genesis 37:​23-28; 39:​17-23 om te leer uit hoe Josef onregverdigheid verduur het.

Ontleed die konteks. Hoekom het ander Josef onregverdig behandel? (Gen. 37:​3-11; 39:​1, 6-10). Hoe lank moes Josef onregverdigheid verduur? (Gen. 37:2; 41:46). Wat het Jehovah gedurende daardie tyd vir Josef gedoen, maar wat het Hy nie gedoen nie? – Gen. 39:​2, 21; w23.01 17 ¶13.

Soek dieper. Die Bybel sê nie dat Josef homself verdedig het teen die valse beskuldiging wat Potifar se vrou gemaak het nie. Hoe kan die volgende tekste ons help om te redeneer oor hoekom Josef dalk gekies het om stil te bly of oor hoekom ons nie moet verwag om al die besonderhede te hê nie? (Spr. 20:2; Joh. 21:25; Hand. 21:37). Watter eienskappe het Josef dalk gehelp om onregverdigheid te verduur? – Miga 7:7; Luk. 14:11; Jak. 1:​2, 3.

Identifiseer die lesse. Vra jouself: