DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 26 Desember 2016 tot 29 Januarie 2017.

’n Woord wat baie beteken het!

Watter liefdevolle aanspreekvorm het Jesus gebruik?

Hou aan om mekaar elke dag aan te moedig

Waarom is aanmoediging noodsaaklik? Wat kan jy leer uit die manier waarop Jehovah, Jesus en Paulus ander aangemoedig het? En hoe kan jy ander aanmoedig?

Georganiseer in ooreenstemming met God se Boek

Jehovah is die Groot Organiseerder. Is dit nie redelik om te verwag dat sy aanbidders ook georganiseerd sal wees nie?

Het jy groot respek vir Jehovah se Boek?

Dit het goeie gevolge as ons die raad in God se Woord toepas en sy organisasie lojaal ondersteun.

“Die werk is groot”

Jy het die voorreg om dit te ondersteun.

Uit die duisternis geroep

Hoe het God se volk vanaf die tweede eeu HJ gevangenes van Babilon geword? Hoe en wanneer het hulle verligting begin ontvang?

Hulle het weggebreek van valse godsdiens

Wanneer is God se volk geheel en al uit Babilon se kloue bevry?

“Koninkryksverkondigers in Brittanje​—⁠Word wakker!!”

Daar was tien jaar lank nie ’n noemenswaardige vermeerdering in die getal Koninkryksverkondigers nie! Wat het sake laat verander?