DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2021

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3-30 Januarie 2022.

LEWENSVERHAAL

My soeke na ’n betekenisvolle lewe

Lewensverhaal: Martin Witholt.

Het jy geweet?

Toe die Assiriese Ryk op sy magtigste was, het Jehovah se profeet iets onverwags voorspel.