DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2024

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 Januarie–2 Februarie 2025.

STUDIEARTIKEL 44

Hoe om ongeregtigheid te verduur

Word gestudeer gedurende die week van 6-12 Januarie 2025.

STUDIEARTIKEL 45

Leer uit die laaste woorde van getroue mans

Word gestudeer gedurende die week van 13-19 Januarie 2025.

STUDIEARTIKEL 46

Broers – Reik julle uit om bedieningsknegte te wees?

Word gestudeer gedurende die week van 20-26 Januarie 2025.

STUDIEARTIKEL 47

Broers – Reik julle uit om as ouermanne te dien?

Word gestudeer gedurende die week van 27 Januarie–2 Februarie 2025.

LEWENSVERHAAL

Jehovah het ons versterk in tye van oorlog en in tye van vrede

Paul en Anne Crudass vertel hoe Jehovah hulle gedurende tye van oorlog en ander moeilike uitdagings ondersteun en versterk het.

Hulp om gereeld te studeer

Vier wenke wat jou kan help om jou persoonlike Bybelstudie gereeld te doen en dit te geniet.

Skep ’n goeie omgewing

Kyk na drie wenke wat jou kan help om beter te konsentreer wanneer jy studeer.