DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Oktober 2024

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 9 Desember 2024–5 Januarie 2025.

1924 – Honderd jaar gelede

In die jaar 1924 het die Bybelstudente op nuwe maniere begin preek om aan te hou om die goeie nuus te verkondig.

STUDIEARTIKEL 40

Jehovah “genees dié wie se hart gebreek is”

Word gestudeer gedurende die week van 9-15 Desember 2024.

STUDIEARTIKEL 41

Wat ons uit Jesus se laaste 40 dae op die aarde leer

Word gestudeer gedurende die week van 16-22 Desember 2024.

STUDIEARTIKEL 42

Wys dat jy “gawes in die vorm van mense” waardeer

Word gestudeer gedurende die week van 23-29 Desember 2024.

STUDIEARTIKEL 43

Hoe om twyfelgedagtes te oorkom

Word gestudeer gedurende die week van 30 Desember 2024–5 Januarie 2025.

Het jy geweet?

Hoe belangrik was musiek in eertydse Israel?

Vrae van lesers

Hoe hoog was die portaal van Salomo se tempel?

Hersien die hoofpunte

Het jy al ooit gesukkel om te onthou wat jy nou net gestudeer het? Wat kan help?