DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE September 2017

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 23 Oktober tor 26 November 2017.

Beoefen selfbeheersing

Hoe kan Bybelvoorbeelde ons help om selfbeheersing te hê? Hoekom wil Christene selfbeheersing hê?

Wees medelydend soos Jehovah

By een geleentheid het God sy naam en sy eienskappe aan Moses bekendgemaak. Medelye was een van die eerste eienskappe wat Hy genoem het. Wat is hierdie eienskap, en waarom moet ons weet wat dit is?

LEWENSVERHAAL

Ek was bevoorreg om saam met geestelike manne te werk

David Sinclair vertel van die voorreg en vreugde om 61 jaar lank saam met getroue broers en susters in Bethel te werk.

“Die woord van ons God . . . sal tot onbepaalde tyd bly bestaan”

Die Bybel is nog steeds ’n topverkoper eeue nadat dit voltooi is, ten spyte van taalveranderinge, politieke veranderinge en mense wat Bybelvertaling teëgestaan het.

“Die woord van God . . . oefen krag uit”

Baie het groot veranderinge gemaak omdat hulle die Bybel gestudeer het. Hoe kan God se Woord ons help?

“Wees moedig . . . en tree op”

Hoekom het ons moed nodig, en wat kan ons doen om moedig te wees?