DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE September 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Oktober tot 2 Desember 2018.

“As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen”

Wat kan ons doen om nederig te bly, en waarom is dit belangrik?

Ouer Christene — Jehovah waardeer julle lojaliteit

Hoe het ouer Christene manne in ons dag gewys dat hulle nederig is?

Hou aan om ander in liefde op te bou

Vind uit hoe ons mekaar kan versterk in hierdie moeilike laaste dae.

Gelukkig is diegene wat “die gelukkige God” dien

Hoe kan ons gelukkig wees, al het ons probleme en uitdagings?

Tyd in Bybeltye

Hoe het mense in Bybeltye vir iemand anders gesê hoe laat dit is?

Jehovah — Almagtig maar altyd bedagsaam

Hoe stel Jehovah ’n wonderlike voorbeeld van bedagsaamheid?

Wees bedagsaam en liefdevol soos Jehovah

Leer hoe jy op praktiese maniere bedagsaam kan wees teenoor ander in die gesin, in die gemeente en in die bediening.