DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE September 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 28 Oktober–1 Desember 2019.

Jehovah waardeer sy nederige knegte

Nederigheid is een van die belangrikste eienskappe wat ons moet aanleer. Hoekom kan dit moeilik wees om nederig te bly wanneer ons omstandighede verander?

Armageddon – Iets om na uit te sien!

Watter belangrike dinge sal net voor Armageddon gebeur? Hoe kan ons getrou bly terwyl die einde nader kom?

Onderwerp jou gewillig aan Jehovah se gesag – Hoe en hoekom?

Ouermanne, pa’s en ma’s kan leer hoe om onderdanig te wees uit die voorbeelde van goewerneur Nehemia, koning Dawid en Maria, Jesus se ma.

“Kom na my toe, . . . en ek sal julle verkwik”

Wat beteken dit om Jesus se uitnodiging te aanvaar? Ons sal aanhou om verkwik te word, of nuwe krag te kry, as ons drie dinge doen.

“Kyk! ’n groot menigte”

In Johannes se profetiese visioen het Jehovah die groot menigte wat die groot verdrukking sal oorleef en vir ewig op die aarde sal lewe se identiteit, grootte en die feit dat hulle uit alle nasies kom, bekendgemaak.