DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE September 2024

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 11 November–8 Desember 2024.

STUDIEARTIKEL 36

Doen wat die Woord sê

Word gestudeer gedurende die week van 11-17 November 2024.

STUDIEARTIKEL 37

’n Brief wat ons kan help om getrou te volhard tot die einde toe

Word gestudeer gedurende die week van 18-24 November 2024.

LEWENSVERHAAL

’n Opwindende en bevredigende lewe in Jehovah se diens

André Ramseyer het 70 jaar in die voltydse diens geniet en het baie teokratiese toewysings gehad. Watter uitdagings het hy gehad, en hoe het hy Jehovah eerste in sy lewe gestel?

Vrae van lesers

Toe Jesus die Here se Aandmaal ingestel het, waar was die 70 dissipels wat hy vroeër uitgestuur het om te preek? Het hulle hom verlaat?

STUDIEARTIKEL 38

Skenk jy aandag aan die waarskuwings?

Word gestudeer gedurende die week van 25 November–1 Desember 2024.

STUDIEARTIKEL 39

Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee

Word gestudeer gedurende die week 2-⁠8 Desember 2024.

Probeer om nuwe dinge te leer wanneer jy studeer

Hoe kan persoonlike studie ons help om beter te verstaan wat Jehovah ons probeer leer?