My Bybellesse
3 JAAR EN JONGER
Die aarde
Die see
Wie het dit vir ons gegee?
Waar kom die pragtige skoenlapper vandaan?
By Jehovah God het alles ontstaan Openbaring 4:11
AKTIWITEITE
Leer jou kind:
Wat is God se naam?
Waar woon Jehovah?
Wat het hy gemaak?
Laat jou kind wys na die:
Sterre
Wolke
Son
Boot
Aarde
Huis
See
Skoenlapper