Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

My Bybellesse

VIR 3 JAAR EN JONGER

My Bybellesse

Kyk na al die diere naby Noag se ark.

Waar is die leeu, en waar is die vark?

Al die diere, maer of vet, Noag se ark het hulle almal gered. Genesis 7:7-10; 8:15-17

AKTIWITEITE

Laat jou kind wys na die:

Ark

Beer

Hond

Olifant

Kameelperd

Leeu

Aap

Vark

Skaap

Sebra

Reënboog

Boom

Probeer die klanke naboots van die:

Hond

Leeu

Aap

Vark

Skaap