DIE WAGTORING Oktober 2012

VOORBLADONDERWERP

Korrupsie—Hoe wydverspreid is dit?

Die uitwerking van korrupsie kan wêreldwyd gesien en gevoel word. Soms is die gevolge rampspoedig.

VOORBLADONDERWERP

Waarom duur korrupsie voort?

Die Bybel openbaar drie skadelike invloede wat verantwoordelik is vir die eindelose lyding en ellende.

VOORBLADONDERWERP

Is dit moontlik om eerlik te wees in ’n korrupte wêreld?

Vind uit hoe twee mense besef het watter voordele eerlikheid en sedelike beginsels inhou.

VOORBLADONDERWERP

Korrupsie sal uitgewis word!

God sal binnekort optree om die aarde van korrupsie te bevry. Hoe sal hy dit doen?

LEWENSVERHAAL

Die invloed van God se Woord op ’n Hindoefamilie

Hoe het ’n Hindoefamilie vrede en hoop deur ’n studie van die Bybel gevind?

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Straf God mense in ’n helse vuur?

Daar is goeie redes om te glo dat God regverdig is, selfs wanneer hy goddelose mense straf.

Het jy geweet?

Het Christene uit Judea gevlug voordat Jerusalem in 70 HJ vernietig is? Wie was die “profeteseuns”?

LEER UIT GOD SE WOORD

Kan jy vir ewig lewe?

Die Bron van lewe, Jehovah God, het die vermoë om ewige lewe aan ander te gee en het ook belowe om dit te doen.

KOM NADER AAN GOD

‘Die Oue van Dae het gaan sit’

Wie is die Oue van dae en wat beteken Daniël se visioen?

VOLG HULLE GELOOF NA

“’n Voortreflike vrou”

Rut die Moabitiese vrou was ’n arm vreemdeling in Israel. Waarom was sy “’n voortreflike vrou” genoem?

ONS LESERS VRA

Moet jy getroud wees om gelukkig te wees?

Kan ongetroude Christene gelukkig wees? In die Bybel vind ons God se beskouing van die huwelik en ook ’n volmaakte voorbeeld van iemand wat ongetroud gebly het.

Die Bybel verander lewens

Hoe het twee mense hulle slegte gewoontes, insluitende hulle verslawing aan alkohol en dwelms, laat vaar en ware geluk gevind?

BYBELSTUDIE-AKTIWITEITE

Waak teen ambisie!

Koning Dawid se derde seun, Absalom, wou die troon oorneem, maar sy ambisie het hom duur te staan gekom.