DIE WAGTORING Januarie 2013 | Moet jy die einde van die wêreld vrees?

Wat is die “einde van die wêreld” volgens die Bybel?

Aan ons lesers

Vanaf hierdie nommer sal sekere artikels van hierdie tydskrif slegs aanlyn verskyn. Lees meer oor die redes vir hierdie veranderinge.

VOORBLADONDERWERP

Die einde van die wêreld—Vreeswekkend, fassinerend en frustrerend

Jy sal moontlik verbaas wees om te sien wat die Bybel werklik sê oor die einde van die wêreld.

KOM NADER AAN GOD

‘U het dit aan klein kindertjies geopenbaar’

Leer hoe jy geestelike waarhede oor God kan ontsluit.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

“Ek het uiteindelik ware vryheid gevind.”

Leer hoe die Bybel ’n jong man gehelp het om rook en dwelms op te gee en op te hou om alkohol te misbruik.

VOLG HULLE GELOOF NA

‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’

Kyk na drie grondige redes waarom Abel geloof in ’n liefdevolle Skepper gehad het.

Antwoorde op Bybelvrae

Wat is God se naam en waarom moet ons dit gebruik?

Nog aanlyn materiaal

Pasop vir jaloesie!

Lees hoe Moses op die jaloesie van sy broer en suster gereageer het.

Sê “dankie”

Ouers, help julle kinders van kleins af om te leer dat dit belangrik is om dankie te sê.