Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die waarheid

Die waarheid

Waar kan jy dit vind?

Hoe kan dit jou en jou gesin tot voordeel strek?

Ons nooi jou hartlik uit om na die antwoorde te kom luister by hierdie jaar se driedaagse streekbyeenkoms wat deur Jehovah se Getuies gehou sal word.

TEMA:

‘God se Woord is die waarheid!’

gebaseer op Jesus se woorde in Johannes 17:17.

HOOGTEPUNTE:

In die interessante toespraak met die tema “Wat is die waarheid?” sal bespreek word waarom ons God se Woord, die Bybel, kan vertrou.

Daar sal twee toneelstukke wees oor Bybelverhale en die lesse wat dit bevat.

WIE DIT KAN BYWOON:

Enigiemand. Jy sal nie toegangsgeld gevra word nie, en geen kollektes sal opgeneem word nie.

WAAR EN WANNEER:

Om uit te vind of ’n byeenkoms naby jou gehou sal word, kan jy gaan na www.pr418.com/af. Verander die taal na Engels as jy na ’n video oor ons byeenkomste wil kyk.

(Kyk onder OMTRENT ONS/BYEENKOMSTE)

Gaan na www.pr418.com/af om die program te sien. (Kyk onder PUBLIKASIES/BOEKE & BROSJURES)