DIE WAGTORING Januarie 2014 | Is die dood die einde van alles?
Dit is vir baie mense moeilik om oor die dood te praat. Die meeste mense hoop diep in hulle hart dat hulle nooit voor die dood te staan sal kom nie. Kan die dood oorwin word?
VOORBLADONDERWERP
Die angel van die dood
Ons almal word die een of ander tyd deur die dood geraak. Die angel daarvan het baie mense al na antwoorde laat soek.
VOORBLADONDERWERP
Die mensdom se stryd teen die dood
Deur die geskiedenis heen het die mensdom na maniere gesoek om die dood te oorwin. Kan die dood oorwin word?
VOORBLADONDERWERP
Die dood is nie die einde van alles nie!
Waarom het Jesus die dood met slaap vergelyk? Wat kan ons leer uit die opstandings wat in die Bybel opgeteken is?
’N GESPREK OOR DIE BYBEL
Waarom laat God lyding toe?
Die eerste boek van die Bybel verduidelik waarom God toelaat dat slegte dinge gebeur, al het hy die krag om dit stop te sit.
Het jy geweet?
Hoe is tempelbydraes in Jesus se dag gemaak? Was die Bybelskrywer Lukas ’n noukeurige geskiedskrywer?
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
‘Jehovah het my nie vergeet nie’
Hierdie baie godsdienstige vrou het uiteindelik Bybelse antwoorde gekry op haar vrae oor waarom ons sterf en wat ná die dood gebeur. Kyk hoe die waarheid haar lewe verander het.
Hoop vir die dooies —Die opstanding
Jesus se apostels het vas geglo aan die opstanding van die dooies. Waarom?
Antwoorde op Bybelvrae
Wat weet jy omtrent God? Hoe kan ons hom beter leer ken?
Nog aanlyn materiaal
Wat is God se wil vir my?
Het jy ’n spesiale teken of boodskap nodig om te weet wat God se wil is? Vind uit wat die Bybel se antwoord is.