DIE WAGTORING Junie 2014 | God se beskouing van rook

As jy weet wat Sy beskouing is, kan dit jou help om op te hou rook.

VOORBLADONDERWERP

’n Wêreldwye epidemie

Waarom woed dit voort ondanks ongeëwenaarde pogings om dit te bestry?

VOORBLADONDERWERP

Wat is God se beskouing van rook?

Die Bybel sê niks oor tabak nie. Hoe kan ons dan weet wat God se beskouing is?

Het jy al geëet van die brood van die lewe?

Waarom het Jesus gesê dat hy die brood van die lewe en die brood uit die hemel is?

Watter hoop is daar vir my voorouers?

Die Bybel sê dat God selfs onregverdige mense uit die dood sal opwek. Waarom sal hy dit doen?

Drie 16de-eeuse waarheidsoekers​—⁠Wat het hulle gevind?

Capito, Cellarius en Campanus het iets gedoen wat veroorsaak het dat die Katolieke Kerk sowel as ondersteuners van die Hervorming hulle teëgestaan het.

Antwoorde op Bybelvrae

Sal die aarde se doel verwesenlik word?

Nog aanlyn materiaal

Is God verantwoordelik vir ons lyding?

Lyding kan enigiemand tref—selfs diegene wat God se guns geniet. Waarom?