DIE WAGTORING Maart 2015 | Jesus red—Waarvan red hy ons?
Red hy ons van die Duiwel, van God se toorn of van iets anders?
VOORBLADONDERWERP
Waarom ons redding nodig het
Sou ’n liefdevolle God ons met die begeerte skep om vir ewig te lewe, maar dit onmoontlik maak om daardie begeerte te vervul?
VOORBLADONDERWERP
Jesus se dood en opstanding—Wat dit vir jou kan beteken
Ses basiese Bybelwaarhede verklaar hoe die dood van een mens vir baie tot lewe kan lei.
VOORBLADONDERWERP
Die Herdenking van Jesus se dood—Waar en wanneer?
In 2015 val die Herdenking van Jesus se dood op Vrydag 3 April, ná sononder.
ONS LESERS VRA
Is Paasfees werklik ’n Christelike viering?
Wat sê geskiedkundiges oor hierdie gewilde vakansiedag??
LEWENSVERHAAL
Jairo se oë—Sy manier om God te dien
Hoewel Jairo aan die ernstigste vorm van serebrale verlamming ly, ly hy ’n gelukkige en sinvolle lewe.
Het jy geweet?
Hoe het Romeinse burgerskap die apostel Paulus tot voordeel gestrek? Watter betaling het herders in Bybeltye ontvang?
Geskenke wat geskik is vir ’n koning
Hoewel hierdie speserye vandag algemeen beskikbaar is, was party daarvan in Bybeltye so kosbaar soos goud.
Antwoorde op Bybelvrae
Wie moet by die Herdenking van Jesus se dood van die brood en die wyn gebruik?
Nog aanlyn materiaal
Moet ons beelde aanbid?
Maak dit vir God saak of ons beelde of afgode in ons aanbidding gebruik?