Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

WAT DINK JY?

Die lewe in hierdie wêreld kan baie moeilik wees. Waar kan ons betroubare hulp en vertroosting kry?

Die Bybel sê: “Die Vader van tere barmhartighede en die God van alle vertroosting [vertroos] ons in al ons verdrukking.”2 Korintiërs 1:3, 4.

Hierdie nommer van Die Wagtoring bespreek hoe God ons die vertroosting gee wat ons almal nodig het.