12-18 Desember
JESAJA 6-10
Lied 116 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die Messias het profesieë vervul”: (10 min.)
Jes 9:1, 2—Sy openbare bediening in Galilea is voorspel (w11 8/15 10 ¶13; ip-1 124-126 ¶13-17)
Jes 9:6—Hy sou talle verskillende rolle hê (w14 2/15 12 ¶18; w07 5/15 6)
Jes 9:7—Sy heerskappy sal ware vrede en regverdigheid bring (ip-1 132 ¶28-29)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 7:3, 4—Waarom het Jehovah goddelose koning Agas gered? (w06 12/1 9 ¶3)
Jes 8:1-4—Hoe is hierdie profesie vervul? (it-1-E 1219; ip-1 111-112 ¶23-24)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 7:1-17
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g16.6
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g16.6
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 34 ¶18
—Toon hoe om die student se hart te bereik.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 10
“Hier is ek! Stuur my!” (Jes 6:8): (15 min.) Bespreking. Speel die video Sak en pak na Ecuador.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 5 ¶10-17 en venster “’n Groot sug van verligting”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 150 en gebed
Let wel: Speel die nuwe lied eers een keer deur voordat dit gesing word.