19-25 Desember
JESAJA 11-16
Lied 143 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die aarde sal vol wees van die kennis van Jehovah”: (10 min.)
Jes 11:3-5—Daar sal vir ewig regverdigheid wees (ip-1 161-163 ¶9-11)
Jes 11:6-8—Daar sal vrede tussen mense en diere wees (w12 9/15 9-10 ¶8-9)
Jes 11:9—Die hele mensdom sal die weë van Jehovah leer (w16.06 5 ¶9; w13 6/1 7)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 11:1, 10—Hoe kan Jesus Christus “die wortel van Isai” sowel as “’n takkie uit die stomp van Isai” wees? (w06 12/1 9 ¶5)
Jes 13:17—In watter opsig het die Mede silwer as niks geag nie en in goud geen behae geskep nie? (w06 12/1 10 ¶9)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 13:17–14:8
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 24
“Goddelike onderrigting help om vooroordeel te oorkom”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Johny en Gideon: Vyande word broers.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 5 ¶18-25 en venster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 151 en gebed
Let wel: Speel die nuwe lied eers een keer deur voordat dit gesing word