Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

26 Desember–1 Januarie

JESAJA 17-23

26 Desember–1 Januarie
  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die misbruik van mag lei tot ’n verlies van gesag”: (10 min.)

    • Jes 22:15, 16—Sebna het sy gesag op ’n selfsugtige manier gebruik (ip-1 238 ¶16-17)

    • Jes 22:17-22—Jehovah het Sebna met Eljakim vervang (ip-1 238-239 ¶17-18)

    • Jes 22:23-25—Ons leer waardevolle lesse uit Sebna se ondervinding (w07 1/15 8 ¶6; ip-1 240-241 ¶19-20)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 21:1—Watter gebied was “die wildernis van die see” genoem, en waarom? (w06 12/1 11 ¶2)

    • Jes 23:17, 18—Hoe het Tirus se materiële wins “iets heiligs vir Jehovah” geword? (ip-1 253-254 ¶22-24)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 17:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) bh—Gebruik die video Waarom moet jy die Bybel studeer? om die boek aan te bied. (Let wel: Moenie die hele video gedurende die demonstrasie speel nie.)

  • Herbesoek: (4 min. of minder) bh—Begin ’n Bybelstudie by die deur en lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 150-151 ¶10-11—Wys hoe om die student se hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE