5-11 Desember
JESAJA 1-5
Lied 107 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Laat ons opgaan na die berg van Jehovah”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Jesaja.]
Jes 2:2, 3—“Die berg van die huis van Jehovah” stel ware aanbidding voor (ip-1 38-42 ¶6-11; 45 ¶20-21)
Jes 2:4—Aanbidders van Jehovah leer nie meer om oorlog te voer nie (ip-1 46-47 ¶24-25)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 1:8, 9—Hoe het die dogter van Sion “soos ’n hut in ’n wingerd” oorgebly? (w06 12/1 8 ¶5)
Jes 1:18—Wat word bedoel met Jehovah se woorde: “Laat ons sake regstel tussen ons”? (w06 12/1 8 ¶6; it-2-E 761 ¶3)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 5:1-13
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (7 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 32 ¶3–34 ¶1).
“Verbeter jou vaardighede in die bediening—Bereik die hart met ‘Hou julle in God se liefde’”: (8 min.) Bespreking. Spoor die studente wat die Bybelstudie-toewysing het, aan om die punte toe te pas op bladsy 261-262 van die Bedieningskool-boek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 5 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 154 en gebed
Let wel: Speel die nuwe lied eers een keer deur voordat dit gesing word.