“Laat ons opgaan na die berg van Jehovah”
“Aan die einde van die dae” |
Die tyd waarin ons nou lewe |
“Die berg van die huis van Jehovah” |
Jehovah se verhewe rein aanbidding |
“Al die nasies sal daarheen stroom” |
Diegene wat rein aanbidding aanneem, vergader in eenheid |
“Kom, en laat ons opgaan na die berg van Jehovah” |
Ware aanbidders nooi ander om by hulle aan te sluit |
“Hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel” |
Jehovah onderrig ons deur middel van sy Woord en help ons om in sy paaie te wandel |
“Ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie” |
Jesaja het beskryf hoe mense hulle oorlogswapens in landbougereedskap sal verander. Dit toon dat Jehovah se volk vrede sal nastreef. Wat was hierdie gereedskap in Jesaja se dag? |
“Swaarde [word] ploegskare” |
1 ’n Ploegskaar was die deel van ’n ploeg wat die boonste laag van die grond gesny het. Party was van metaal gemaak.—1Sa 13:20 |
“Spiese [word] snoeimesse” |
2 ’n Snoeimes was dalk ’n krom metaallem met ’n handvatsel. Hierdie gereedskapstuk is gebruik om wingerdstokke te snoei.—Jes 18:5 |