Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

29 Januarie–4 Februarie

MATTEUS 10-11

29 Januarie–4 Februarie
  • Lied 4 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jesus het verkwikking gebied”: (10 min.)

    • Mt 10:29, 30 — Jesus se versekering dat Jehovah opreg in ons elkeen belangstel, is verkwikkend (“mossies”, “vir ’n muntstuk van geringe waarde”, “selfs die hare op julle kop is almal getel”, studienotas en “Mossie”-media oor Mt 10:29, 30 in nwtsty)

    • Mt 11:28 — Ons diens aan Jehovah verkwik ons (“swaar belaai”, “ek sal julle verkwik”, studienotas oor Mt 11:28 in nwtsty)

    • Mt 11:29, 30 — Dit verkwik ons as ons ons aan Christus se gesag en leiding onderwerp (“Neem my juk op julle”, studienota oor Mt 11:29 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 11:2, 3 — Hoekom het Johannes die Doper hierdie vraag gevra? (jy-E 96 ¶2-3)

    • Mt 11:16-19 — Hoe moet ons hierdie verse verstaan? (jy-E 98 ¶1-2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 11:1-19

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Sien Voorgestelde gesprekke.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en vraag vir volgende keer.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 42-43 ¶15-16 * — Nooi die persoon na die vergadering.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 87

  • Verkwik dié wat “swoeg en swaar belaai is”: (15 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    • Watter onlangse gebeure het daartoe gelei dat party verkwikking nodig het?

    • Hoe het Jehovah en Jesus deur die organisasie verkwikking gebied?

    • Hoe is die Skrif ’n bron van verkwikking?

    • Hoe kan elkeen van ons ander verkwik?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 3 ¶16-21

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 138 en gebed

^ par. 19 Boek: Wat leer die Bybel werklik?