Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 10-11

Jesus het verkwikking gebied

Jesus het verkwikking gebied

11:28-30

“My juk is sag”

Omdat Jesus ’n timmerman was, het hy geweet hoe om ’n juk te maak. Hy het dalk ’n stuk lap of leer daarom gedraai sodat die werk so gerieflik as moontlik gedoen kon word. Wanneer ons gedoop word, aanvaar ons Jesus se juk van dissipelskap, en dit behels harde werk en groot verantwoordelikheid. Maar as ons dit doen, is dit vir ons verkwikkend en bring dit vir ons baie seëninge mee.

Watter seëninge geniet jy vandat jy Jesus se juk dra?