Broers en susters by die internasionale byeenkoms in 2014, New Jersey, VSA

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK April 2016

Voorgestelde aanbiedings

Idees om die Ontwaak! en die Leer Bybel-boek aan te bied. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Moedig ander aan en versterk hulle met vriendelike woorde

Job se drie metgeselle het hom nie vertroos nie; hulle het eerder met liefdelose woorde en valse aantygings tot sy benoudheid bygedra (Job 16-20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

’n Nuwe hulpmiddel om gesprekke te begin

Gebruik die nuwe hulpmiddel “Wat sê die Bybel?” om gesprekke te begin

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Job het verkeerde denke weerstaan

Kyk hoe Satan se leuens anders is as hoe Jehovah werklik oor ons voel (Job 21-27).

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Job was ’n voorbeeld van onkreukbaarheid

Job was vasbeslote om Jehovah se sedelike standaarde te volg en om sy geregtigheid na te volg (Job 28-32).

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Ware vriend gee opbouende raad

Volg die liefdevolle manier na waarop Elihu sy vriend Job behandel het (Job 33-37).

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

Byeenkomsuitnodigingskampanje

Dinge om in gedagte te hou wanneer jy die uitnodigings na die streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies versprei. Oefen die voorgestelde aanbieding.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Herinneringe vir die streekbyeenkoms

Dink aan maniere waarop jy by die byeenkoms liefde aan ander kan betoon.