Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Aanbod: Hier is jou kopie van die nuutste Ontwaak!

Vraag: Kyk na die vraag hier op bladsy 2. Wat dink jy?

Teks: Lu 7:35

Hierdie artikel wys hoe hierdie beginsel ook op die Bybel van toepassing is.

ONTWAAK!

Vraag: Sou jy sê dat hierdie teks praktiese raad bevat?

Teks: Mt 6:34

Aanbod: [Blaai na die artikel “Die Bybel se beskouing—Angstigheid”.] Hierdie artikel wys hoe die Bybel ons kan help om angstigheid te hanteer.

Leer Bybel

Vraag: Baie mense wat aan God glo, wil graag nader aan hom kom. Het jy geweet dat die Bybel ons nooi om nader aan God te kom?

Teks: Jak 4:8a

Aanbod: Hierdie boek is geskryf om ons te help om deur middel van die Bybel meer omtrent God te leer. [Gebruik hoofstuk 1 van die Leer Bybel-boek.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.