Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

18-24 April

JOB 28-32

18-24 April
  • Lied 17 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: g16.2 12-13—Lê die grondslag vir ’n herbesoek. (2 min. of minder)

  • Herbesoek: g16.2 12-13—Lê die grondslag vir die volgende besoek. (4 min. of minder)

  • Bybelstudie: bh 148 ¶8-9 (6 min. of minder)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 115

  • Leer uit ander se onkreukbaarheid (1Pe 5:9): (15 min.) Bespreking. Speel die video Harold King: Remaining Faithful in Prison. (Gaan na tv.pr418.com, en kyk onder VIDEO ON DEMAND > INTERVIEWS AND EXPERIENCES.) Bespreek dan die volgende vrae: Hoe het broer King geestelik sterk gebly terwyl hy in die tronk was? Hoe kan die sing van Koninkryksliedere ons help om moeilike omstandighede in die lewe te verduur? Hoe motiveer broer King se getroue voorbeeld jou?

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 13 ¶13-25, hersiening op bl. 114 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 81 en gebed