25 April– 1 Mei
JOB 33-37
Lied 50 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Ware vriend gee opbouende raad”: (10 min.)
Job 33:1-5—Elihu het respek vir Job getoon (w95 2/15 29 ¶3-5)
Job 33:6, 7—Elihu was nederig en goedhartig (w95 2/15 29 ¶3-5)
Job 33:24, 25—Elihu het Job bemoedig selfs terwyl hy hom raad gegee het (w11 4/1 23 ¶3; w09 4/15 4 ¶8)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Job 33:24, 25—Waarna het die “losprys” waarvan Elihu gepraat het, moontlik verwys? (w11 4/1 23 ¶3-5)
Job 34:36—Tot watter mate sou Job op die proef gestel word, en wat leer ons daaruit? (w94 11/15 17 ¶10)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: Job 33:1-25 (4 min. of minder)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: Bied die uitnodiging na die streekbyeenkoms vir 2016 aan deur gebruik te maak van die voorgestelde aanbieding. (2 min. of minder)
Herbesoek: fg les 12 ¶4-5—Demonstreer hoe om ’n herbesoek by iemand te doen wat die uitnodiging na die byeenkoms aanvaar het. Lê die grondslag vir die volgende besoek. (4 min. of minder)
Bybelstudie: jl les 11—Moedig die student aan om die komende streekbyeenkoms by te woon. (6 min. of minder)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 124
“Herinneringe vir die streekbyeenkoms”: (8 min.) Toespraak. Speel die video Herinneringe vir die streekbyeenkoms. (Gaan na tv.pr418.com, en kyk onder VIDEO ON DEMAND > OUR ACTIVITIES.) Moedig almal aan om hulle planne te finaliseer om al drie dae van die byeenkoms by te woon. Bespreek die plaaslike reëlings vir die uitnodigingskampanje.
Plaaslike behoeftes: (7 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 14 ¶1-13 (30 min.)
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)
Lied 21 en gebed