Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

4-10 April

JOB 16-20

4-10 April
  • Lied 79 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Moedig ander aan en versterk hulle met vriendelike woorde”: (10 min.)

    • Job 16:4, 5—’n Raadgewer se woorde moet ander versterk (w90 3/15 27 ¶1-2)

    • Job 19:2—Bildad se onvriendelike woorde het Job in benoudheid laat uitroep (w06 3/15 15 ¶5; w94 10/1 32)

    • Job 19:25—Die opstandingshoop het Job onderskraag toe hy tot die uiterste beproef was (w06 3/15 15 ¶4; it-2-E 735 ¶2-3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Job 19:20—Wat het Job bedoel met die woorde “ek ontkom met die vlies van my tande”? (w06 3/15 14 ¶13; it-2-E 977 ¶1)

    • Job 19:26—Hoe kon Job ‘God aanskou’, aangesien geen mens Jehovah kan sien nie? (w94 11/15 19 ¶17)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Job 19:1-23 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 42

  • ’n Nuwe hulpmiddel om gesprekke te begin”: (10 min.) Bespreking. Moedig almal aan om “Wat sê die Bybel?” te gebruik om gesprekke te begin wat tot ’n Bybelstudie kan lei.

  • Vrae van lesers: (5 min.) Toespraak deur ’n ouer man wat gebaseer is op die standaarduitgawe van The Watchtower van 15 Februarie 2015, bladsy 30, paragraaf 4-6.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 12 ¶13-25, hersiening op bl. 107 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 65 en gebed