Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOB 16-20

Moedig ander aan en versterk hulle met vriendelike woorde

Moedig ander aan en versterk hulle met vriendelike woorde

’n Raadgewer se woorde moet ander versterk

16:4, 5

  • Job was depressief en het benoudheid ervaar, en daarom het hy ondersteuning en aanmoediging van ander nodig gehad

  • Job se drie metgeselle het niks gesê om hom te vertroos nie. Hulle het eerder aantygings teen hom gemaak en tot sy angstigheid bygedra

Bildad se onvriendelike woorde het Job in benoudheid laat uitroep

19:2, 25

  • Job het God gesmeek om hom tog net te help. Selfs die dood sou verligting bied

  • Job het die opstandingshoop duidelik in gedagte gehou en het getrou volhard