’n Suster word terugverwelkom by die Koninkryksaal

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK April 2017

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir Ontwaak! en om mense die waarheid te leer oor God se Koninkryk. Gebruik die voorstelle om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Laat Jehovah jou denke en dade vorm

Die Groot Pottebakker vorm ons om ons beter mense te maak, maar ons moet ook ons kant bring.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Laat hulle welkom voel

Enigiemand wat ons vergaderinge bywoon, moet Christelike liefde sien en ervaar. Hoe kan jy bydra tot ’n vriendelike en liefdevolle atmosfeer by die Koninkryksaal?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Het jy ’n ‘hart om Jehovah te ken’?

In Jeremia hoofstuk 24 het Jehovah God mense met vye vergelyk. Wie was soos die goeie vye en hoe kan ons hulle vandag navolg?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jy kan ’n onbedrywige Christen aanmoedig

Onbedrywiges is nog steeds vir Jehovah God kosbaar. Hoe kan ons hulle help om na die gemeente terug te keer?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees dapper soos Jeremia

Jeremia het geprofeteer dat Jerusalem verwoes sou word. Hoe kon hy so dapper bly?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Koninkryksliedere spoor ons aan

Koninkryksliedere het die broers in die Sachsenhausen-konsentrasiekamp aangemoedig. Hierdie liedere kan ons versterk wanneer ons deur moeilike tye gaan.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah het die nuwe verbond voorspel

Hoe verskil die nuwe verbond van die Wetsverbond, en hoe sal dit ewige voordele inhou?