10-16 April
JEREMIA 22-24
Lied 52 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Het jy ’n ‘hart om Jehovah te ken’?”: (10 min.)
Jer 24:1-3—Jehovah het mense met vye vergelyk (w13 3/15 8 ¶2)
Jer 24:4-7—Die goeie vye het nederige mense met gehoorsame harte voorgestel (w13 3/15 8 ¶4)
Jer 24:8-10—Die slegte vye het opstandige mense met ongehoorsame harte voorgestel (w13 3/15 8 ¶3)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jer 22:30—Hoekom kan ons sê dat hierdie bevel nie op Jesus van toepassing is nie? (w07 3/15 10 ¶9)
Jer 23:33—Wat is “die las van Jehovah”? (w07 3/15 11 ¶1)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 23:25-36
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.2 *—Lê die grondslag vir die herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.2—Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 5 ¶1-2—Wys hoe om die student se hart te bereik.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 60
“Jy kan ’n onbedrywige Christen aanmoedig”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Moedig onbedrywiges aan.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 11 ¶1-8
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 93 en gebed
^ par. 17 Ontwaak!, Nr. 2 van 2017