Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 22-24

Het jy ’n ‘hart om Jehovah te ken’?

Het jy ’n ‘hart om Jehovah te ken’?

Jehovah het mense met vye vergelyk

24:5

  • Getroues onder die Joodse ballinge in Babilon was soos goeie vye

24:8

  • Ontroue koning Sedekia en ander wat slegte dinge gedoen het, was soos slegte vye

Hoe verkry ons ’n ‘hart om Jehovah te ken’?

24:7

  • Jehovah sal ons ’n ‘hart gee om hom te ken’ as ons sy Woord bestudeer en toepas

  • Ons moet op ’n eerlike wyse ons hart ondersoek en ontslae raak van gesindhede en begeertes wat ons verhouding met Jehovah in gevaar stel

Dink hieraan: Het ek ’n ‘hart om Jehovah te ken’? Hoe kan ek dit verkry?