17-23 April
JEREMIA 25-28
Lied 137 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wees dapper soos Jeremia”: (10 min.)
Jer 26:2-6—Jehovah het vir Jeremia gesê om die mense te waarsku (w09 12/1 24 ¶6)
Jer 26:8, 9, 12, 13—Jeremia het nie toegelaat dat sy teenstanders hom bangmaak nie (jr 21 ¶13)
Jer 26:16, 24—Jehovah het sy moedige profeet beskerm (w09 12/1 25 ¶1)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jer 27:2, 3—Waarom het boodskappers uit verskillende nasies na Jerusalem gekom, en waarom het Jeremia vir hulle jukke gemaak? (jr 27 ¶21)
Jer 28:11—Hoe het Jeremia verstandig opgetree toe Hananja hom teëgestaan het, en wat kan sy voorbeeld ons leer? (jr 187-188 ¶11-12)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 27:12-22
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 17
“Koninkryksliedere spoor ons aan”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ’n Lied wat werkers aangespoor het.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 11 ¶9-21
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 26 en gebed
^ par. 17 Pamflet Wat is die Koninkryk van God?