Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 25-28

Wees dapper soos Jeremia

Wees dapper soos Jeremia

Jeremia het gewaarsku dat Jerusalem net soos Silo verwoes sou word

26:6

  • Die verbondsark, wat Jehovah se teenwoordigheid voorgestel het, was voorheen in Silo

  • Jehovah het toegelaat dat die Filistyne die Ark neem en dit het nooit na Silo teruggekeer nie

Die priesters, die profete en die hele volk het gedreig om Jeremia dood te maak

26:8, 9, 12, 13

  • Die volk het Jeremia gegryp omdat hy teen Jerusalem en die tempel geprofeteer het

  • Jeremia het nie opgegee of weggehardloop nie

Jehovah het Jeremia beskerm

26:16, 24

  • Jeremia het nie moed opgegee nie en Jehovah het hom nie verlaat nie

  • God het die moedige Ahikam gebruik om Jeremia te beskerm

Met Jehovah se ondersteuning en aanmoediging kon Jeremia 40 jaar lank ’n ongewilde boodskap verkondig