Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 29-31

Jehovah het die nuwe verbond voorspel

Jehovah het die nuwe verbond voorspel

Jehovah het voorspel dat die Wetsverbond vervang sal word deur ’n nuwe verbond wat ewige voordele inhou.

WETSVERBOND

 

NUWE VERBOND

Jehovah en natuurlike Israel

DEELGENOTE

Jehovah en geestelike Israel

Moses

MIDDELAAR

Jesus Christus

Diereoffers

GELDIG GEMAAK DEUR

Jesus se offerande

Kliptablette

GESKRYF OP

Mense se harte