Laat Jehovah jou denke en dade vorm
Laat Jehovah jou vorm
-
Jehovah gebruik raad en dissipline om ons beter mense te maak
-
Ons moet gehoorsaam bly en gewillig wees om te verander
-
Jehovah sal ons nooit forseer om iets te doen nie
’n Pottebakker kan van plan verander oor wat hy met die houer wil doen
-
Omdat Jehovah ons wilsvryheid gegee het, kan ons besluit om deur hom gevorm te word of nie
-
Jehovah verander die manier waarop hy met mense werk volgens hulle reaksie op sy leiding