LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK April 2018
Voorgestelde gesprekke
’n Reeks gesprekke oor die Bybel en ’n gelukkige lewe.
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Die Pasga en die Gedenkmaal — Ooreenkomste en verskille
Al het die Pasga nie die Gedenkmaal voorafgeskadu nie, is sekere kenmerke van die Pasga tog vir ons belangrik.
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?
Om dissipels te maak beteken om ander te leer om al Jesus se bevele te onderhou. Ons opdrag om dissipels te maak, sluit in dat ons ons studente leer om Jesus se leringe toe te pas en sy voorbeeld te volg.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Ons maak dissipels deur te preek en te onderrig
Jesus het sy volgelinge beveel om te gaan en dissipels te maak. Wat behels dit? Hoe kan ons mense help om geestelik te vorder?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jou sondes is vergewe”
Wat leer ons uit die wonderwerk in Markus 2:5-12? Hoe kan hierdie verslag ons help om te volhard wanneer ons siek is?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Jesus maak mense op die Sabbat gesond
Hoekom was Jesus diep bedroef oor die Joodse godsdiensleiers se optrede? Watter vrae kan wys of ons Jesus navolg en vir ander omgee?
SKATTE UIT GOD SE WOORD
Jesus kan ons geliefdes wat gesterf het, opwek
Wanneer ons nadink oor Bybelvoorbeelde van mense wat opgewek is, versterk dit ons geloof in die toekomstige opstanding van ons geliefdes.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Gebruik ons Gereedskap vir Velddiens op ’n doeltreffende manier
Om doeltreffend te kan onderrig, moet ons leer om ons gereedskap goed te gebruik. Wat is ons belangrikste stuk gereedskap? Hoe kan ons ons Gereedskap vir Velddiens beter gebruik?