Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

16-22 April

MARKUS 1-2

16-22 April
  • Lied 130 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jou sondes is vergewe”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Markus.]

    • Mr 2:3-5 — Jesus het jammer gevoel vir ’n verlamde man en het hom vergewe (jy-E 67 ¶3-5)

    • Mr 2:6-12 — Jesus het bewys dat hy die gesag het om sondes te vergewe deur die verlamde man gesond te maak (“Wat is makliker”, studienota oor Mr 2:9 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mr 1:11 — Wat beteken Jehovah se woorde aan Jesus? (“’n stem het uit die hemele gekom”, “Jy is my Seun”, “ek het jou goedgekeur”, studienotas oor Mr 1:11 in nwtsty)

    • Mr 2:27, 28 — Hoekom het Jesus homself “Here . . . van die sabbat” genoem? (“Here . . . van die sabbat”, studienota oor Mr 2:28 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 1:1-15

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 44

  • “Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars”: (7 min.) Bespreking. Speel die video ’n Gevangene vind hoop in die tronk. Vra dan die volgende vrae: Hoe het Donald sy lewe teruggekry? Jesus het alle mense dieselfde behandel. Hoe kan ons hom in hierdie opsig navolg wanneer ons preek? — Mr 2:17.

  • Jehovah vergewe “ryklik”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah, ek gaan u eerste stel. Vra dan die volgende vrae: Hoe en waarom het Anneliese na Jehovah teruggekeer? (Jes 55:6, 7). Hoe kan jy haar ondervinding gebruik om diegene te help wat van Jehovah weggedryf het?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 6 ¶16-23

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 86 en gebed