9-15 April
MATTEUS 27-28
Lied 69 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?”: (10 min.)
Mt 28:18 — Jesus het baie gesag (w04 7/1 8 ¶4)
Mt 28:19 — Jesus het gesê dat die predikings- en onderrigtingswerk wêreldwyd gedoen moet word (“maak dissipels”, “mense van al die nasies”, studienotas oor Mt 28:19 in nwtsty)
Mt 28:20 — Ons moet mense help om uit te vind wat Jesus alles geleer het en dit dan toe te pas (“leer hulle”, studienota oor Mt 28:20 in nwtsty)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Mt 27:51 — Wat het dit beteken toe die voorhangsel in twee geskeur het? (“voorhangsel”, “heiligdom”, studienotas oor Mt 27:51 in nwtsty)
Mt 28:7 — Hoe het Jehovah se engel eer bewys aan die vroue wat na Jesus se graf toe gekom het? (“sê vir sy dissipels dat hy uit die dode opgewek is”, studienota oor Mt 28:7 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 27:38-54
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Toespraak: (6 min. of minder) g17.2 14 — Tema: Het Jesus aan ’n kruis gesterf?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Ons maak dissipels deur te preek en te onderrig”: (15 min.) Bespreek die inligting en speel die video’s Preek “sonder ophou” — Informeel en van huis tot huis en Preek “sonder ophou” — In die openbaar en in die dissipelmaakwerk.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 6 ¶1-15
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 73 en gebed