1-7 April
1 KORINTIËRS 7-9
Lied 136 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die ongetroude lewe – ’n Gawe”: (10 min.)
1Kor 7:32 – Ongetroude Christene kan Jehovah dien sonder die bekommernisse wat mense het wanneer hulle getroud is (w11 1/15 18 ¶3)
1Kor 7:33, 34 – Getroude Christene is “besorg oor die dinge van die wêreld” (w08 7/15 27 ¶1)
1Kor 7:37, 38 – Christene wat ongetroud bly om meer vir Jehovah te doen, “sal beter doen” as getroude Christene (w96 10/15 12-13 ¶14)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
1Kor 7:11 – Onder watter omstandighede mag ’n Christen daaraan dink om sy of haar huweliksmaat te verlaat? (lv Aanhangsel 220-221)
1Kor 7:36 – Hoekom moet Christene net trou wanneer hulle “verby die bloei van die jeug is”? (w00 7/15 31 ¶2)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Kor 8:1-13 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Tekste behoorlik ingelei, en bespreek dan studie 4 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w12 11/15 20 – Tema: Ontvang diegene wat besluit om nie te trou nie die gawe om ongetroud te kan bly op ’n onverklaarbare manier? (th studie 12).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Maak ’n sukses van jou lewe as ’n ongetroude Christen: (15 min.) Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Wat kan vir baie ongetroude Christene ’n uitdaging wees? (1Kor 7:39). Hoe het Jefta se dogter ’n goeie voorbeeld gestel? Wat gee Jehovah vir dié wat getrou en lojaal is? (Ps 84:11). Hoe kan ander in die gemeente die ongetroudes aanmoedig? Watter voorregte kan ongetroude Christene in Jehovah se diens geniet?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 6 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 32 en gebed