Die ongetroude lewe – ’n Gawe
Deur die jare heen het baie Christene besef dat die ongetroude lewe unieke voordele inhou wat hulle kan help om meer vir Jehovah te doen, hulle vriendekring uit te brei en nader aan Jehovah te kom.
DINK HIEROOR NA: Hoe kan jy, as jy ongetroud is, jou omstandighede op die beste manier moontlik gebruik?
Hoe kan ander in die gemeente die ongetroudes aanmoedig en ondersteun?